In 28 Oktober se episode van Grootplaas kuier MC Loock van Standard Bank weer saam met Elsa in die ateljee om oor presisieboerdery te gesels. Dié konsep vereis dat boere en hulle insetverskaffers aan die voorpunt van tegnologie bly, want sonder tegnologie is presisie, in die ware sin van die woord, net nie moontlik nie.

Inhoudsborg: Standard Bank

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas