Landbou is ‘n unieke en gespesialiseerde bedryf wat bestaan uit meer as 30 sub-sektore. Daarom word ‘n hoë vlak van bevoegdheid en kennis vereis om dié veld baas te raak. Onbeheerbare faktore, soos die klimaat, kan ook ‘n invloed hê op alles wat die landboubedryf produseer wat nog ‘n laag van kompleksiteit byvoeg tot normale besigheidssiklusse.

Standard Bank speel ‘n aktiewe rol in alle landboubesigheidwaardekettings. Ons bied finansiële oplossings regdeur ‘n produk se produksiesiklus vanaf die plaas tot op die handelaar se rakke. As gevolg van ons betrokkenheid, verstaan ons die tendense en risiko’s wat geassosieer word met die landbou-ekosisteem wat ons in staat stel om jou finansieel te lei en winsgewendheid te verseker tydens elke stap van landbouproduksie.

Vir meer inligting, besoek www.standardbank.co.za/business