Die landboujeug word allerweë bestempel as die toekoms van ons landbousektor. Kenners meen jonger generasies is veral belangrik vir die landbousektor en spesifiek voedselsekerheid. Die bedryf moet daarom nie skroom om beleggings in dié sogenaamde “agripreneurs” te ondersoek nie. Kyk weer na Maandag 16 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas saam met Standard Bank, as Keneilwe Nailana hieroor gesels.

 

Inhoudsborg: Standard Bank

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas