Die landbousektor is grootliks uitgelewer aan eksterne faktore soos die klimaat, en die voorkoms van peste en plae is natuurlik afhanklik van dié toestande. Abrie Venter van Laeveld Agrochem gesels in 11 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor. Hy brei ook onder andere uit oor swamsiektes by mielies. 

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas