Christopher Sparks, ‘n veeboer van die Swinburne-omgewing, gesels op RSG Landbou oor sy boerderypraktyke nadat hy as Suid-Afrikaanse Stoetteler en Nasionale Vleisbeesteler aangewys is. Christopher bedryf sy Brangus-stoet reeds sedert 2001, en het uit die staanspoor op genetiese verbetering deur middel van meting gekonsentreer. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.