Francois Baird van FairPlay kuier op 17 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die storting van hoenderstukke in Suid-Afrika, en die geweldige invloed wat dit op die plaaslike pluimveebedryf het.

Boere kan vandag uit ’n wye verskeidenheid besproeiingstelsels, elkeen met ‘n unieke toepassing, kies. Tegnologiese vooruitgang in die bedryf sorg ook al meer vir doeltreffende waterverbruik en verbeterde produksie. Felix Reinders van die Landbounavorsingsraad gesels meer hieroor.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas