Janine Byleveld van Agri Noord-Kaap gesels oor hulle strategie om die probleme met hulle paaie aan te spreek. Luister gerus die onderhoud nou hier.

Volgens Leon Kruger, een van die sprekers by ‘n kleinvee-opleidingsessie by vanjaar se Agri-Expo Livestock, word vee dikwels siek as gevolg van stres. Hierdie stres word boonop meestal deur die mens veroorsaak. Luister gerus na hierdie insiggewende gesprek.

Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie werp meer lig op intimidasie en teistering in die werksplek. Luister nou die onderhoud op RSG Landbou.

Die Oppenheimer-stigting het onlangs ‘n navorsingskonferensie aangebied wat op bewaring gefokus het. Lise Roberts het met dr Duncan MacFadyen, die hoof van navorsing by Oppenheimer Generation, gesels oor holistiese weidingspraktyke wat bydra tot die bewaring van die omgewing. Luister die onderhoud hier.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur MSD

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.