Op die platteland speel streekkoerante ’n belangrike rol in die volhoubaarheid van boerdery omdat dit inligting tussen produsente en verbruikers versprei. Koos du Pisanie, die RSG Landbou-verteenwoordiger in die Noord-Kaap, het by Griekwastad se landbouskou met Frans Hugo gepraat oor die belangrikheid van streekkoerante op die platteland. Frans is ’n man wat al meer as 80 somers agter die blad het en steeds hard werk om elke week deur sy koerante inligting in die Bo-Karoo rond te stuur. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here