Stres in plante – onkruiddoders se aandeel

222

Sekere bedrywe, soos die wyn- en groentebedrywe, is krities afhanklik van seisoenale werkers in veral oestyd. Maar wat sê die wet oor seisoenale werkers? Adv Ernst Richter vertel ons in Grootplaas van 1 April meer. Daarna kuier dr Charlie Reinhardt weer by ons in die ateljee. Ons gesels oor die moontlike skade wat onkruiddoders aan plante kan rig en hoe plante op verskillende tipes stres reageer.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas