Die plaaslike dokumentêre film, ‘STROOP – journey into the rhino horn war’, het internasionale filmfeeste behoorlik beïndruk en nie minder nie as 10 toekennings in Amerika en Europa verower. Die Suid-Afrikaanse premiére het die afgelope week plaasgevind. Bonné de Bod, mede-vervaardiger en aanbieder van die film, gesels op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.