‘n Wêreldklas tentoonstelling van vee en die bedrywe wat dit ondersteun, het hom weer vanjaar net buite Stellenbosch afgespeel naamlik die gewilde Agri-Expo Livestock. In Grootplaas van 16 November kyk ons na ‘n insetsel om te hoor waarom dit elke jaar so suksesvol is. Daarna kuier Bonné de Bod weer vir ‘n slag in die Grootplaas-ateljee. Bonné was die laaste ruk doenig met die bekendstelling van die dokumentêre film, Stroop, wat oor renosterstropery handel. Dié film het onlangs tien toekennings in Amerika en Europa verower.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas