Stroop-ster kuier op die kassie

‘n Wêreldklas tentoonstelling van vee en die bedrywe wat dit ondersteun, het hom weer vanjaar net buite Stellenbosch afgespeel naamlik die gewilde Agri-Expo Livestock. In Grootplaas van 16 November kyk ons na ‘n insetsel om te hoor waarom dit elke jaar so suksesvol is. Daarna kuier Bonné de Bod weer vir ‘n slag in die … Continue reading Stroop-ster kuier op die kassie