Suid-Afrika is steeds, ten spyte van uiters mededinge globale produksie, die grootste makadamiaprodusent ter wêreld. Die vergeling van makdamiabome is ‘n redelike algemene verskynsel in baie boorde in Suid-Afrika, net soos in ander dele van die wêreld. Om dit te voorkom, moet boere seker wees van die elemente wat hierdie plante benodig om voldoende te funksioneer, en te produseer. Nico Claassens van Laeveld Agrochem het op 5 Desember 2018 in die Grootplaas-ateljee gekuier en met ons hieroor gesels.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here