Die Bloemskou het van 26 April tot 5 Mei 2018 in Bloemfontein plaasgevind. WA Lombard, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met Siebert Vermeulen van SA Stamboek oor die Suffolk-toekennings waartydens ramme se groei en voeromset getoets is. Luister nou na dié gesprek. Lees meer hier.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.