King Price kuier weer op 17 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, met ‘n insetsel oor aanspreeklikheid teenoor eisers. Daarna gesels Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie oor hul onlangse rentmeesterskaptoekennings. Ons hoor wie vanjaar se toekennings ontvang het, en wat Suid-Afrikaanse melkboere nou juis so spesiaal maak.

Inhoudsborg: King Price

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas