Die Melkprodusente-organisasie se Grootkudde-konferensie is ‘n hoogtepunt op melkboere se kalender. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Philip Swart van die MPO oor die Grootkudde-konferensie wat vanjaar in Port Elizabeth plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.