Die wynbedryf het onlangs sy wynoesherdenkingsfunksie gevier, waartydens die eerste wyn wat in Suid-Afrika gemaak is, herdenk is. Ons kyk in 20 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor. Suid-Afrikaanse melkboere skud hulle vere reg vir een van die mees opwindende gebeurtenisse op vanjaar se suiwelkalender. Die 11de Suid-Afrikaanse groot kudde-konferensie, wat 20 jaar gelede vir die eerste keer aangebied is, word binnekort in Port Elizabeth gehou. Ons gesels met Philip Swart van die Melkprodusente-organisasie hieroor.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas