Coopers Animal Health sien al vir dekades om na veeboere se diere en uiteraard dan ook hul winste. Hulle is ook al vir dekades een van die markleiers in dieregesondheidsprodukte. Met eksterne en interne parasiete wat nou begin kop uitsteek, vertel Wessel Prinsloo ons meer oor watter produkte hulle kan bied om boere met parasietbeheer by te staan.

Inhoudsborg: MSD 

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas