Dié bul is vir die hoogste prys van R220 000 verkoop.

Schyff Beefmasters het op 31 Julie 2018 ’n suksesvolle veiling by Rietfontein, Bultfontein, gehou met ’n omset van R6 728 750.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul: R220 000 (Koper: Clark Rattray, Pleasant View Beefmasters, Swanberg)
  • Tweede hoogste prys bul: R185 000 (Koper: Chris Dwen, Superbeef, Underburg)
  • Gemiddelde prys bulle: R80 129
  • Gemiddelde prys dragtige stoetkoeie: R20 875
  • Gemiddelde prys dragtige stoetverse: R22 416
  • Gemiddelde prys dragtige koeie: R19 7430
  • Gemiddelde prys dragtige verse: R19 726
  • Gemiddelde prys koei en kalwers: R23 567

 

Aangebied deur: GWK

Afslaer: Theuns Visser