Dr Pieter Haumann van Fertasa kuier op 6 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels onder andere oor die kwessie rondkom grondsuurheid, en hoe dit doeltreffend bekamp kan word.

Rolspelers in die bedryf vat elke jaar hande om landbouwerkers in die vrugte- en wynindustrieë op te hef. Die Agri’s Got Talent-sangkompetisie is vanjaar vir die sesde keer aangebied, en het weer talentvolle sangers in die bedryf ten toon gestel. Ons kyk na ‘n insetsel hieroor.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas