Ons weet dat die Swartland in 2017 onder ‘n swaar droogte gebuk gegaan het. André Kirstein, streeksverteenwoordiger, verduidelik op RSG Landbou hoe dit in die loop van 2018 met die koringboere gegaan het. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here