Swavet help veeboere al vir byna 40 jaar om na hul diere om te sien. ‘n Belangrike deel hiervan sluit spuite en inentings in. Ons gesels in 3 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas met Fritz Rexrodt oor die verskillende spuite wat Swavet bied en hoe spuite in goeie werkende toestand gehou kan word.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Netafim 

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas