Die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging (SASKV) se jaarlikse kongres is op 20 en 21 Junie op Graaff-Reinet gehou, en verskeie belangrike punte is aangeraak. Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker in die Oos-Kaap, gesels met drie sybokhaarprodusente wat die kongres bygewoon het. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.