Verskeie rekords het tydens ’n sybokhaarveiling op 16 April gespat. In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Pierre van der Vyver van OVK oor dié besondere veiling.  Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.