Saturday, September 26, 2020
Home Tags Afrivet

Tag: afrivet

Stigmas en swak bestuur stook die skaapbrandsiekte-vuur

Omdat alle boere nie skaapbrandsiekte onder hul skape rapporteer nie, bly die siekte ’n geweldige bedreiging vir die bedryf. Slegs wanneer alle...

RSG Landbou: 16 Junie 2020

Skaapbrandsiekte is een van die onderwerpe van bespreking in Dinsdag se RSG Landbou. Dr Didi Claassen van Afrivet gee raad oor hoe...

Diarree in kalf- en lamtyd – Afrivet gee raad

Kalf- en lamtyd het aangebreek. Maar saam met die vreugde wat die nuwe toevoegings tot ‘n veeboerdery bring, kom daar ook ‘n...

Afrivet gee somerparasiete ‘n bloedneus

Die somer is huiwerig om sy kop uit te steek, maar ons kan seker wees dat peste en parasiete reeds slaggereed staan...

ALFA 2019 skud vere reg

Albert Loubser is 10 September 2019 in die Grootplaas-ateljee om te uit te brei oor hoe die reëlings vir volgende week se...

Landbou en die vierde industriële revolusie

Frans van Eden kuier weer in die Grootplaas-ateljee op 9 Julie 2019 en hy gesels oor rekordhouding in 'n boerdery. Hy verwys...

Agter die skerms by RuVASA 2019

Izak Hofmeyr het pas die jaarlikse RuVASA-kongres in Umhlanga Rocks bygewoon, waar hy die geleentheid aangegryp het om agter die skerms met...

Is siklone aan die toeneem?

Dr Johan van Rensburg van Afrivet kuier op 13 Mei 2019 weer vir 'n slag in die ateljee. Ons gesels oor rumengesondheid...

Afrivet brei uit oor aanvullings

Dr Louis Boag van Afrivet praat op RSG Landbou oor aanvullings ten opsigte van die voedingstatus van wild en vee. Luister nou na dié...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 25 Februarie Die begrip “presisieboerdery” word al meer in die landbou gehoor. In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels Lise Roberts met...