Saturday, January 25, 2020
Home Tags Afslaers

Tag: afslaers

Vleissentraal vereer bemarkers en afslaers

Talle bemarkers en afslaers het onlangs spesiale toekennings vir uitsonderlike prestasies by Vleissentraal se jaarlikse toekenningsfunksie ontvang. Dié spoggeleentheid is by Khaya...

Volgende #youngauctioneers-finalis aangewys

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie het van ’n klein begin met slegs een rondte in 2013 gegroei tot ’n jaarlikse kompetisie waar streeksrondtes...

Nóg ’n rondte van #youngauctioneers afgehandel

Die vierde streeksrondte van 2018 se Toyota Nasionale Jong Afslaerskompetisie het op 4 Julie 2018 tydens die Val-boeredag plaasgevind. Flekkie du Toit, Luan van...

Afslaers ding mee by #AELivestock

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie sal in 2018 vir die vyfde agtereenvolgende jaar gehou word. Die kompetisie het ten doel om die lewendehawe-afslaersberoep...

Nog ’n finalis in 2017 Toyota SA #youngauctioneers

Die vyfde rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie, wat die eerste keer in 2013 in samewerking met Veeplaas en Stockfarm aangebied is,...

Toyota SA borg weer Jong Afslaerskompetisie

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is vir die eerste keer vier jaar gelede deur die landboutydskrifte, Veeplaas en Stockfarm, aangebied. Toyota SA het...