Home Tags Agbiz Grain

Tag: Agbiz Grain

Bottelnek by Durban se hawe bedreig uitvoere

Twee miljoen ton mielies moet vanjaar sy weg deur die Durbanse hawe na die buiteland vind. Daarmee saam moet 'n reuse-vrag sitrus ook uitgevoer...

Leaf Services – uitdaging of oplossing?

Dis jare na die deregulering van die graanbedryf, maar rolspelers meen die departement van landbou streef sedert 2016 volstoom om die sektor...

Stygende mikotoksienvlakke noodsaak groter betrokkenheid

’n Toename in die mikotoksienvlakke van graan wat deur produsente gelewer word, is in die voorafgaande produksieseisoen opgemerk. Die verwagting is dat...

RSG Landbou: 22 Des 2020 – geborg deur die RPO

Die Johannesburgse Effektebeurs oftewel JSE, het onlangs ‘n marknota aan die graan- en oliesadebedryf gepubliseer. Dr Raphael Karuaihe van die JSE verduidelik...

Kan nuwe JSE-reëls bedryf op sy kop keer?

'n Marknota van die JSE aan die graan- en oliesadebedrywe oor die instel van nuwe reëls het gemengde gevoelens by onder andere...

RSG Landbou: 17 Nov 2020 – aan jou gebring deur Netafim

RSG Landbou kuier Dinsdag saam met Wessel Lemmer van Agbiz Grain. Hy gesels oor die ekonomie en watter impak die huidige klimaat...

Kan ons ekonomie uit die as opstaan?

Regeringskuld in ontwikkelende lande het die afgelope ruk uit sy nate gebars. Is daar dus hoop vir ons ekonomie na die Covid-19-pandemie?...