Wednesday, November 20, 2019
Home Tags Agri-Expo Livestock

Tag: Agri-Expo Livestock

Agri-Expo Livestock in ‘n neutedop

Die sesde jaarlikse Agri-Expo Livestock, wat onlangs op Sandringham buite Stellenbosch aangebied is, het vanjaar byna 15 000 besoekers gelok. Ons kyk...

Strategie spreek probleme met paaie aan

Janine Byleveld van Agri Noord-Kaap gesels oor hulle strategie om die probleme met hulle paaie aan te spreek. Luister gerus die onderhoud nou hier....

Merino-boer dra naspeurbaarheid aan sy lyf

Naspeurbaarheid in die wolbedryf is Diederick Vermeulen se storie. Hy besit ‘n pak klere wat spesiaal vir hom gemaak is van die...

RSG Landbou gee raad oor serwitute

Volgens Tiaan Koen van VDT Prokureurs, ontvang hulle heelwat navrae oor vruggebruik wat deel vorm van ‘n persoonlike serwituut. In Woensdag se...

Agri-Expo Livestock kroon sy blinkste sterre

Die sesde jaarlikse Agri-Expo Livestock en Groot Plaasproe, wat vanjaar van 10 tot 13 Oktober by Sandringham duskant Stellenbosch plaasgevind het, was...

Vroue vat vas in die bosboubedryf

Is daar plek vir vroue in die bosbousektor? Zelda Schwalbach, kommunikasiebestuurder by Sappi Forests in KwaZulu-Natal, vertel in Maandag se RSG Landbou...

RSG Landbou kuier saam by Agri-Expo Livestock

Die sesde Agri-Expo Livestock, het vanjaar van 10 tot 12 Oktober 2019 op Sandringham in die Wes-Kaap buite Stellenbosch plaasgevind.

Plaagdoderbestuur en winsgewendheid loop hand aan hand

Die doeltreffende bestuur van plaagdoders kan jou winsgewendheid merkbaar verhoog. So sê George Prinsloo, besigheidsbestuurder by Laeveld Agrochem. Hy verduidelik in Woensdag...

Knopvelsiekte knou beesproduksie

Dr Johan Cloete van MSD Animal Health is eerste aan die woord in Maandag se aflewering van RSG Landbou. Hy brei uit...

Landboujeug spook dit eersdaags uit

Breyton Milford van die Nasionale Landboujeugvereniging kuier op 13 September 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die opkomende Nasionale Jeugskou en Agri-Expo...