Saturday, September 19, 2020
Home Tags Agri Gauteng jongboer

Tag: Agri Gauteng jongboer

Jongboer-wenner staan haar man

Lise Roberts praat in Woensdag se program van RSG Landbou met die Agri Gauteng Jongboer-wenner, Anita Brown, oor haar betrokkenheid by veral...

Brown kraai koning(in) as Agri Gauteng Jongboer van 2019

Anita Brown het koning(in) gekraai toe sy tydens Agri Gauteng se jaarlikse kongresdinee by die Meriba Hotel in Centurion, as die organisasie...

Nuwe toep: Koop wild makliker só

Die gebruik van tegnologie word al hoe belangriker, selfs vir ons landbouers. Wiaan van der Linde van Wintershoek Wild, gesels in Donderdag...

Klop knopvelsiekte só

Knopvelsiekte is 'n belangrike siekte by beeste en diere van alle ouderdomme word aangetas. Uitbrekings van hierdie siekte veroorsaak duisende rande se...

Vroue swaai die septer in jongboerkompetisie

Die landbousektor vier ook vroue dié maand, met Agri Gauteng wat onlangs sy vier finaliste vir 2019 se jongboerkompetisie bekendgemaak het. Drie...

Agri Gauteng lewer top jongboer-finaliste op

Agri Gauteng het pas hul vier finaliste vir die Agri Gauteng jongboer van 2019 bekendgemaak. Agri Gauteng het die vier finaliste se...