Thursday, April 2, 2020
Home Tags Agri Wes-Kaap

Tag: Agri Wes-Kaap

RSG Landbou: 26 Maart 2020

In RSG Landbou van Donderdag word daar na intensiewe landbouproduksie gekyk. Die voor- en nadele van intensiewe landbouproduksie kom ook onder bespreking....

Fase 4-beurtkrag kom op ’n slegte tyd vir landbouproduksie

Die afgelope paar dae se fase 4-beurtkrag kom in ’n kritieke produksietydperk vir landbou in die Wes-Kaap. Jannie Strydom, uitvoerende...

Agri Wes-Kaap handig Artikel 25-kommentaar in / Agri Western Cape submits...

Agri Wes-Kaap het op 17 Februarie hul voorlegging oor die wysiging van Artikel 25 by die Parlement ingedien. Volgens Jannie Strydom, uitvoerende...

Twee gesogte landboutoekennings kom Wes-Kaap toe

Agri Wes-Kaap is trots om twee Wes-Kaapse produsente baie geluk te wens wat verlede week twee gesogte landboutoekennings Wes-Kaap toe gebring het.

Landboubedrywe maak harte en hande oop

Die Agri Wes-Kaap Droogtehulpfonds het ‘n broodnodige hupstoot gekry met twee bedrywe in die Wes-Kaap wat bydraes tot die fonds gemaak het....

Wes-Kaap na 2019-reënseisoen nie uit die moeilikheid nie

Niemand moet dink die Wes-Kaap is na die 2019-reënseisoen uit die moeilikheid uit nie, sê Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap....

Agri Wes-Kaap vier landelike veiligheidstoekennings

Agri Wes-Kaap se Landelike Veiligheidsbeleidskomitee oorhandig elke jaar toekennings aan verdienstelike rolspelers wat met landelike veiligheid gemoeid is. Die volgende toekennings is...

Wes-Kaap boere gevra om by sakekamers in te skakel

Agri Wes-Kaap het Wes-Kaapse landbouleiers en boere gevra om as besigheidsleiers in hul eie reg, hul gewig by die sakekamers van AHi...

Wes-Kaap eierboer as top jongboer gekroon

‘n Ses-en-dertig-jarige eierprodusent van Plettenbergbaai, is die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2019. Johan...

Ontmoet Agri Wes-Kaap se nuwe hoof

Jannie Strydom is op 1 Maart as die nuwe hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap aangestel. Lise Roberts van RSG Landbou het gaan uitvind...