Saturday, August 17, 2019
Home Tags Agribesigheid

Tag: agribesigheid

Standard Bank: Dinamiese kenners in die landbousektor

Landbou is 'n unieke en gespesialiseerde bedryf wat bestaan uit meer as 30 sub-sektore. Daarom word 'n hoë vlak van bevoegdheid en...

#Nampo2019 versinnebeeld ‘n blink landboutoekoms

#Nampo2019 is gekenmerk deur goeie weer en 81 345 besoekers wat dié handelskou bygewoon het. Aangesien heelwat binnelandse graanprodusente asem opgehou het...

Opti Agri nou in Country Bird Holdings se stal

NWK se hoender- en veevoerbesighede, gesamentlik bekend as Opti Agri, is sedert 1 November vanjaar deel van die Country Bird Holdings-groep. Dié transaksie voltooi...

Suidwes Landbou hou algemene jaarvergadering

Tydens die 20ste algemene jaarvergadering op 26 September 2018 in Leeudoringstad het Hansie Viljoen (voorsitter: Suidwes direksie) terugvoering verskaf rakende die resultate van die...

’n Strategie vir landboubesigheid

Prof Marcos Fava Neves van Brasilië, een van die sprekers by die onlangse Agbiz-kongres, gesels op RSG Landbou oor ’n strategie vir voedsel- en...

Vordering met Bayer-oorname van Monsanto

Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor die vordering met Bayer se oorname van Monsanto. Luister nou...

Trekkerverkope is aansienlik hoër

Die trekkerverkope van 726 eenhede in Maart is aansienlik meer (41%) as die 515 eenhede wat in Maart 2017 verkoop is. Die trekkerverkope vir...

Hinterland: Herontdek dit wat saak maak

Daan Bronkhorst, besturende direkteur van Hinterland, gesels met Hennie Maas op RSG Landbou oor dié maatskappy en waar dit in die landbouwaardeketting inpas, asook...

Radio: Boerdery meer as ‘n onderneming

Boerdery vandag is meer ‘n onderneming as ‘n gewone plaas – daarom is fyn beplanning nodig. Hennie Maas van RSG Landbou, praat met Pieter du...