Tuesday, October 27, 2020
Home Tags Agricol

Tag: Agricol

Agricol Groendag 2020: Moenie die gras onder jou voete laat groei...

Dis amper weer tyd vir die jaarlikse Agricol Groendag, waar landbouprodusente hulle kan verkyk aan dié maatskappy se gewasaanbod.

Meer oor somerweidingmengsels

Lise Roberts van RSG Landbou praat met Henk Crafford van Agricol oor menggrasse asook meer oor somerweidingmengsels wat werk. Luister nou na dié lekker...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 28 Januarie RSG Landbou kyk gewoonlik Maandae na ’n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord en daar is...

Die kuilvoerproses in ‘n neutedop

Kuilvoer is ’n belangrike komponent van 'n suksesvolle voervloeiprogram. Met die hoë pryse van over, kan kuilvoer produsente help om die koste van rantsoene...

Die toekoms van kunsmatige inseminasie, Agricol vertel meer oor voersorghum, Dr...

Wat is die toekoms van kunsmatige inseminasie in Suid-Afrika?  Dit is waaroor ons met Chris Cloete gesels. Nog ’n onderwerp wat ons aanraak is...