Home Tags AgriSeker

Tag: AgriSeker

Werp vrugte (en neute) af, met AgriSeker

Volhoubare vrugte- en neuteversekering in Suid-Afrika is baie moontlik met goeie onderskrywing, tegniese kennis en sterk administrasie. Risikobestuur is...

AgriSeker span die net teen haelskade

Produsente staan aan die begin van 'n nuwe plantseisoen. Daarmee saam is daar verskeie uitdagings wat produsente in die gesig staar. Een...

AgriSeker: Oor weervooruitsigte en nog meer

Hoe vergelyk die somerreënvalgebied se weerpatrone van vanjaar met dié van die vorige seisoen? Dr Johan Malherbe, ‘n landbouweerkundige en...

Veldbrande – só help bedryf

Veldbrande het die afgelope ruk verwoesting gesaai, veral in die Vrystaat, en kenners meen die skade is vanjaar besonder hoog. Boere én hul diere...

AgriSeker: Slaggereed vir die somerseisoen

Boerdery word geken aan die risiko’s daaraan verbonde. Daarom is toeganklikheid, openhartige kommunikasie en eksieperfeksie dienslewering ingeweef in hoe die AgriSeker-familie dinge doen....

AgriSeker en die Kersseisoen

Terwyl baie mense gedurende die Kersseisoen weggaan vir die vakansie, is daar talle landbouprodusente wat onverpoosd voortgaan met hulle werk om kos...

AgriSeker haal die byt uit haelskade

Oeste kan binne sekondes deur ‘n haelstorm vernietig word – ure se arbeid en derduisende rande se insetkoste daarmee heen. Dekking teen...

AgriSeker: Oesversekering is ons spesialiteit

Oesversekering is ‘n gespesialiseerde veld en dit is belangrik dat ‘n boer sy oes verseker deur ‘n maatskappy wat oor die nodige...

Wees verseker in die groeiseisoen, AgriSeker

Die reënseisoen is sinoniem met planttyd. Hierdie tydperk loop ook hand aan hand met die AgriSeker-oesversekeringsbesigheid se venster van geleentheid. Aangesien hael...

Oesversekering gee gemoedsrus vir boere

In landbou moet jy jou risiko’s ken, ontleed en versprei. Ignaz Schutte van AgriSeker in KwaZulu-Natal, gesels oor die werklike risiko van...