Wednesday, August 21, 2019
Home Tags Albert Loubser

Tag: Albert Loubser

Bewaringslandbou vir die toekoms

Daar is al heelwat in RSG Landbou gepraat oor sogenaamde bewaringslandbou. In Maandag se aflewering van RSG Landbou skop ons die program...

Kommandowurm, is dit regtig jy?

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou word daar gefokus op twee peste wat op plase voorkom en groot skade in die...

Die aftel na ALFA 2019 het begin!

Ons is in die hartjie van die winter en veeboere moet oplet na sogenaamde wintersiektes onder hul vee.  In RSG Landbou van...

#Alfa2019 se groot aftel begin!

Die jaarslikse ALFA-ekspo is nou in sy vierde jaar en beslis een van die hoogtepunte op die veebedryf se kalender. Vanjaar se...

Van parasiet tot boerepatent: RSG Landbou het sy oor op die...

Parasiete is ‘n algemene verskynsel by vee en kan tot derduisende rande se verliese en skade lei.  Lise Roberts gesels in RSG...

ALFA 2019 kruip nader

Die beplanning vir ALFA 2019 is in plek en Albert Loubser vertel vir RSG Landbou-luisteraars waaroor ALFA gaan en waarop hierdie ekspo vanjaar gaan...

Kry nou jou Maart-uitgawe van Veeplaas!

Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, asook wat hierdie maand vir veeboere relevant...

Wat is die PLAAS Landboujeugstigting?

Die PLAAS Landboujeugstigting is amptelik tydens ALFA 2017 gevestig as sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojek omsien. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Albert...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 18 Februarie In Maandag se program gesels Albert Loubser van Veeplaas oor die PLAAS Landboujeugstigting wat verlede jaar tydens ALFA in die lewe...

Skolekuddeprojek boer voort

Die Veeplaas-skolekuddeprojek is in April 2016 bekendgestel, toe 'n Afrikaner-stoet by Hoërskool Bekker gevestig is. Sedertdien is sestien funksionele kuddes by skole regoor die...