Wednesday, December 11, 2019
Home Tags Albert Loubser

Tag: Albert Loubser

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 18 Februarie In Maandag se program gesels Albert Loubser van Veeplaas oor die PLAAS Landboujeugstigting wat verlede jaar tydens ALFA in die lewe...

Skolekuddeprojek boer voort

Die Veeplaas-skolekuddeprojek is in April 2016 bekendgestel, toe 'n Afrikaner-stoet by Hoërskool Bekker gevestig is. Sedertdien is sestien funksionele kuddes by skole regoor die...

Agri’s Got Talent wenner sing Stille Nag, Meer oor die Agri...

In RSG Landbou op Kersdag is daar ‘n besonderse opname van Mariska Jaars. Sy was die wenner in vanjaar se unieke Agri’s Got Talent-kompetisie...

Wat kook in Veeplaas Desember?

Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Desember-uitgawe van Veeplaas asook wat hierdie maand vir veeboere relevant is. Luister...

Keer dat diaree ‘n misoes veroorsaak

Kyk weer 7 September 2018 se aflewering van Grootplaas met Albert Loubser en Dokter Liezel Wasserman. Die Alfa vee-ekspo is besig om sy vere reg...

Wat beteken ‘n trust vir jou boerdery?

In Woensdag 8 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas gesels ons oor die ALFA vee-ekspo en trusts vir boerderye. Met die ALFA vee-ekspo wat nader...

Wat boere moet weet oor dieselkortings

Kyk weer na 4 Julie 2018 se Grootplaas met Albert Loubser en dr Requier Wait. Met ALFA 2018 wat letterlik in ons nekke blaas, gesels...

To show or not to show

Another year has gone by, and once again we are looking back and reflecting on the truth contained in the 2 000-year-old phrase by Ecclesiastes:...

Om te skou of nie?

Nog ’n jaar is verby en weereens kyk ’n mens terug en besef die Prediker het ’n punt beetgehad toe hy meer as 2 000...