Thursday, November 21, 2019
Home Tags @ALFA 2018

Tag: @ALFA 2018

Vleissentraal @ALFA 2018

Marinda van der Merwe van Vleissentraal, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18-20 September by die Afridome in Parys...

MPO @ALFA 2018

Helene Pheiffer van die Melkprodusente organisasie (MPO), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18-20 September by die Afridome in...

TAL-TEC weer betrokke by ALFA 2018

TAL-TEC is in veekringe bekend vir sy veehanteringstoerusting. Die maatskappy is vanjaar weer betrokke by ALFA wat van 18 tot 20 September by die...

Aanstaande week op RSG Landbou

Maandag, 13 Augustus Antoinette Pienaar gesels eerskomende Maandag in RSG Landbou, oor die natuurlike beheer van veldkruie in die Karoo. Lise Roberts bring ons op...

Barnlab @ ALFA 2018

Kenneth Botha van Barnlab, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat vanaf 18 tot 20 September by die Afridome in...

Jock @ALFA 2018

Liezel van Bergen van Jock-hondekos, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018, wat vanaf 18 tot 20 September by die Afridome...

Cape Gate @ ALFA 2018

Ockert du Plessis van Cape Gate vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018, wat van 18 tot 20 September by die...

FNB @ ALFA 2018

Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat vanaf 18 -...

Brahmane kook op ‘n koue Bosveldfees

ʼn Wit Brahman-bul en 'n rooi Brahman-vers sal Ellisras se jaarlikse Bosveldskou tydens die Alfa-week in Parys in die Vrystaat verteenwoordig. Op wat as 'n...

Wat om te verwag by ALFA 2018

ALFA 2018, wat in September op Parys gehou word, kruip stadig maar seker nader. Albert Loubser van Plaas Media, een van die organiseerders, vertel...