Sunday, November 17, 2019
Home Tags @ALFA 2018

Tag: @ALFA 2018

Nóg ’n rondte van #youngauctioneers afgehandel

Die vierde streeksrondte van 2018 se Toyota Nasionale Jong Afslaerskompetisie het op 4 Julie 2018 tydens die Val-boeredag plaasgevind. Flekkie du Toit, Luan van...

Wat boere moet weet oor dieselkortings

Kyk weer na 4 Julie 2018 se Grootplaas met Albert Loubser en dr Requier Wait. Met ALFA 2018 wat letterlik in ons nekke blaas, gesels...

FEAD is by @ALFA vanjaar

Vanjaar se ALFA vee-ekspo wat in September op Parys plaasvind, bied ‘n hele klomp nuwighede om na uit te sien. Een hiervan is die...

Landbouontwikkeling onder die loep @ #ALFA2018

ALFA 2018 vind van 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaas en sluit verskeie nuwe hoogtepunte in. Een van dié nuwighede...

Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe

Die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe is ’n hoogtepunt @ ALFA 2018, wat van 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Hennie Maas...

Radio: Nuwe kleinveekompetisie @ ALFA 2018

Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die nuwe kleinveekompetisie wat vanjaar by ALFA 2018, wat by die...