Tuesday, June 25, 2019
Home Tags Alfa

Tag: Alfa

#Alfa2019 se groot aftel begin!

Die jaarslikse ALFA-ekspo is nou in sy vierde jaar en beslis een van die hoogtepunte op die veebedryf se kalender. Vanjaar se...

Hinterland: Landboubesigheid wat saak maak

Die landbou-kleinhandelsomgewing was relatief konstant die afgelope ses jaar met baie min noemenswaardige veranderings. Elke landboumaatskappy wat ’n afdeling in die kleinhandel...

ALFA 2019: Die bal is aan die rol!

Die 2019 ALFA-ekspo is om die draai en dinge is aan die gebeur! ALFA, oftewel die African Livestock Trade Fair, vier vanjaar sy vierde...

Van parasiet tot boerepatent: RSG Landbou het sy oor op die...

Parasiete is ‘n algemene verskynsel by vee en kan tot derduisende rande se verliese en skade lei.  Lise Roberts gesels in RSG...

Top landbouskool deel sy geheim

Morgenzon Landbou-akademie is in September verlede jaar by ALFA 2018 as die FNB Landbouskool van die jaar aangewys. Alex Wehmeyer, die hoof van die...

Wat is die PLAAS Landboujeugstigting?

Die PLAAS Landboujeugstigting is amptelik tydens ALFA 2017 gevestig as sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojek omsien. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Albert...

#HinterlandInterras skep nasionale interrasplatform

Hinterland is vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar die naamborg van die Hinterland Nasionale Vleisbeesinterraskampioenskap, wat jaarliks tydens ALFA in Parys, Vrystaat aangebied word....

Top Landbouskool gesels oor die Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Morgenzon Landbou-akademie is onlangs aangewys as ALFA se top...

Mega-oskompetisie skep bande met liefdadigheid

Die Cape Gate Mega-oskompetisie by ALFA 2018 was op soek na die os wat bo alle ander osse uitstaan. Die ALFA 2018 Cape Gate...

ALFA-skenking maak Parys DBV se hande ligter

Een van die hoogtepunte van vanjaar se ALFA vee-ekspo wat van 18 tot 20 September in Parys gehou is, was die opveil van die...