Sunday, August 18, 2019
Home Tags ALFA2018

Tag: ALFA2018

SA Stamboek bekom die gebruik van ’n nuwe skandeermasjien by Alfa...

Die meting van karkas-eienskappe op lewende vleisbeeste deur gebruik te maak van ultrasoniese skandering, maak dit moontlik vir telers om hul horisonne te verbreed. In...

Standard Bank @ALFA2018

Nico Groenewald van Standard Bank, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18-20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Luister...

Wat om te verwag @ ALFA 2018

Die ALFA 2018 vee-ekspo kruip al hoe nader. Dié opwindende geleentheid vind van 18 tot 20 September vanjaar by die Afridome in Parys plaas....

Sernick @ALFA2018

Phillip Oosthuizen van Sernick, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18-20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Luister...

Thabazimbi-interraswenners dring deur na Hinterland-kampioenskap

Sowat 400 beeste van sewe beesrasse het op Thabazimbi gespog en meegeding om die kampioenskapspryse op die dorp se jaarlikse landbouskou. Die interraskampioene wat...

Opwinding oor #ALFA2018

Die jaarlikse ALFA-ekspo in Parys kruip al hoe nader. Die vee-ekspo speel in September vanjaar gasheer vir 'n paar opwindende nuwe projekte. Die mede-organiseerder,...