Friday, July 3, 2020
Home Tags Andries Gouws

Tag: Andries Gouws

Veldbrande: Tref voorsorg vóór die vet in die vuur is

Veldbrande hou ’n bedreiging vir mens en dier in, en rig jaarliks miljoene rand se skade in Suid-Afrika aan. Goeie opleiding van...

Aanhitsing teen trofeejag kan bewaring knou

Die dreigende verbod op die invoer van jagtrofeë wat tans in Brittanje en Amerika ter sprake is, kan ’n ernstige negatiewe impak...

Wisselvallige weidingstoestande in Limpopo

Boere in Limpopo bly vol moed vir die toekoms, ondanks die feit dat die rampdroogte in sekere plekke voortduur. Groot dele van...

Beesbeoordeling: Mooi is verseker nie alles nie!

Sedert prestasiegegewens in talle skoubeoordelings in ag geneem word, het teeldiere mooier en skoudiere geneties beter geword. Die internasionaal erkende skoubeoordelaar, Martin...

Melkbeesvoeding is ’n fyn wetenskap

Melkbeesvoeding het baie ver gevorder sedert die dae toe die rantsoen uit ’n baal hooi en ’n sak voer bestaan het. Dit het ontwikkel...

Value adding gives pork production wings

Last year’s listeriosis outbreak was a clear demonstration to the owners of Mockford Farms in Limpopo that their dependence on a single...

Droogte en koste noop ‘n nuwe benadering

Die knellende en langdurige droogte tesame met stygende insetkoste, gee al hoe meer relevansie aan die vraag of daar alternatiewe produksiestelsels vir vleisbeesboere is...

Diversification sees marginal farmland thriving

A diversified farming operation has increased its yield per hectare and reduced its risk, despite the land once being written off by agricultural consultants as...

Wildbedryf kry lof, maar politici gekritiseer

Die Suid-Afrikaanse wildbedryf is by Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) se jaarlikse kongres, wat op 6 April by die WNNR in Pretoria gehou is, geloof vir...

Wildpryse raak deesdae bestendiger

Koedoebulle kan eersdaags duurder wees as buffels indien die huidige tendense in wildpryse onveranderd bly. Intussen het die gemiddelde prys vir swart rooibokke gedaal...