Tuesday, July 16, 2019
Home Tags Anelisa Matutu

Tag: Anelisa Matutu

Mini-spilpunt maak kleinskaalse besproeiing moeiteloos

Daar is tans ‘n mini-spilpunt wat ‘n oppervlakte van so klein as 0,2 hektaar kan besproei. Frederik Nel is die kommersiële bestuurder...

Sojakontrakte slaan ‘n ses op die JSE

Dit is geen geheim dat sojaboonproduksie die afgelope paar jaar heelwat opgetel het nie. Een van die redes hiervoor is die bekendstelling...

Beter naspeurbaarheid is veebedryf se voorland

Kyk weer 15 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer ons diesel, vee-identifikasie en vleisbeesskool-sake gesels. Met die brandstofprys wat die hoogte inskiet, gesels ons...

Verkopersverklarings kan siekteverspreiding hokslaan

Verkopersverklarings is 'n belangrike stukkie gereedskap om die verspreiding van veesiektes te voorkom. Dok Faffa Malan is 'n bekende naam onder veeboere in Suid-Afrika....

JSE praat sojaboon-sake op Grootplaas

Met die rekord sojaboon-oes wat vir dié seisoen verwag word, is hierdie gewas deesdae sterk op die voorgrond. Anelisa Matutu van die Johannesburgse Aandelebeurs oftewel JSE,...