Wednesday, July 8, 2020
Home Tags Barbara Bieldt

Tag: Barbara Bieldt

RSG Landbou: 7 April 2020

Rolspelers in die suiwelbedryf is onlangs genooi om melkboere te nomineer vir die jaarlikse Melkprodusente-organisasie en Nedbank Rentmeesterskaptoekennings. Dinsdag op RSG Landbou...

Rentmeesters op melkplase word erken

Om die produksie van veilige en gehalte melk asook optimale kuddegesondheid en etiese dieresorgpraktyke op melkplase te verseker, bied die Melkprodusente-organisasie jaarliks...

RSG Landbou: 28 Januarie 2020

Veediefstalsyfers het die afgelope feesseisoen gedaal. Willie Clack, voorsitter van die Veediefstalvoorkomingsforum, verduidelik in Dinsdag se RSG Landbou waaraan dié daling toegeskryf...

Suiwel-rentmeesters kry erkenning

King Price kuier weer op 17 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, met 'n insetsel oor aanspreeklikheid teenoor eisers. Daarna gesels Barbara Bieldt...

Wen die droogte met goeie plaasbestuur

Wêreldmelkdag is onlangs gevier en in Dinsdag se RSG Landbou praat Lise Roberts met Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie, oor die betekenis...

MPO gesels suiwelsake op die kassie

Ons kyk in 23 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas na 'n gesprek met Wynand van Vuuren van King Price, oor hul...

Melkboere streef na beter waterverbruik

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) fokus in Maartmaand op water en hoe melkboere vooruit kan boer deur goeie rentmeesters van hul waterbronne te wees. Barbara Bieldt,...

Graanbedryf spreek struikelblokke aan

Die graanbedryf moes die afgelope seisoen verskeie uitdagings oorkom, en groot dele van die somersaaigebied gaan nou ook onder 'n droogte gebuk. Graan SA...

Die heilsaamheid van melk

Melk is ‘n gesonde, heilsame produk wat soveel meer is as die som van sy talle voedingskomponente. Die Melkprodusente-organisasie is betrokke by ‘n paar...

Op RSG Landbou aanstaande week  

Maandag, 3 Desember Wat presies behels agroprosessering?  Dit is die vraag waarmee ons Maandag afskop in RSG Landbou. Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad...