Home Tags Beeste

Tag: beeste

Hugenoot-stoet maak sy merk in die Bosveld

As ’n mens se teeldoelwit is om baie en goeie beesvleis met funksioneel doeltreffende diere in die Bosveld van Limpopo te produseer,...

Huntersvlei Sussex-bulveiling ’n reusesukses

Huntersvlei Sussex se 50ste bulveiling, wat op 5 Augustus plaasgevind het, was ’n reusesukses. Die Huntersvlei Sussex-stoet vier vanjaar sy 75ste bestaansjaar...

Drakensberger speenkalwer-aanlynveiling haal R32,50/kg

Die opwinding loop hoog na die aanlynveiling van suiwer Drakensberger-speenkalwers wat op Maandag 22 Junie met groot sukses afgehandel is. Die hoogste...

Tuli Beestelersgenootskap: ’n Kwarteeu van winsgewende vleisproduksie

Die eerste klein groepie Tuli-beeste het in 1976 vanuit Zimbabwe in Suid-Afrika aangeland. Die eerste informele klub isin 1987 gestig met wyle...

Agri SA en sy lede gee landbou ’n massiewe hupstoot

Die aankondiging Woensdagaand, 29 April, deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbouwaardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering...

Bulkoop-riglyne: Spaar jouself baie verdriet

Dit is tyd dat kommersiële bulkopers presies aan bultelers sê wat hulle in ’n teelbul wil hê. Maar dit is net so belangrik dat,...

Sponssiekte teiken veral groeiende diere

Clostridium-bakterieë is verantwoordelik vir siektes soos sponssiekte, harslagsponssiekte, kwaadaardige edeem, baarmoedersponssiekte en gasgangreen. Die besmetting van diere lei gewoonlik tot akute vrektes en dié...

Nelius Ferreira: Dis wat jy nóú doen, wat later tel

Dis die jong geslag wat hierdie land, en die landbousektor in die besonder, vorentoe gaan neem. Hulle het ’n visie vir die land wat...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...

Seleksie van “papierbeeste” op grond van genetiese meriete

Wanneer seleksie met ’n duidelike geformuleerde teeldoelwit – gegrond op objektiewe meting en teelwaardes vir ekonomies belangrike eienskappe – gedoen word, ontstaan die vraag:...