Thursday, November 21, 2019
Home Tags Besproeiing

Tag: besproeiing

AGRICO: ‘n Leier in die besproeïngsindustrie

Met meer as eenhonderd jaar se ervaring, is Agrico beslis een van die leidende verskaffers as dit kom by besproeiingsdienste en -toerusting....

RSG Landbou: 7 November 2019

‘n Groep boere van die Pongola-omgewing in KwaZulu-Natal, staan algemeen bekend as 'die suikerboere'. In 7 November se RSG Landbou praat Lise...

Wes-Kaap na 2019-reënseisoen nie uit die moeilikheid nie

Niemand moet dink die Wes-Kaap is na die 2019-reënseisoen uit die moeilikheid uit nie, sê Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap....

Besproeiing en waterbestuur in ‘n waterskaars land

In 25 September 2019 se aflewering van Grootplaas, gesels Willem Botha van Netafim oor besproeiing, en hoe dit by waterbestuur en bewaringslandbou...

Doeltreffende besproeiing = doeltreffende produksie

Rolspelers in die Suid-Afrikaanse besproeiingsbedryf het onlangs by die 2019 Kongres van die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut bymekaargekom. Hierdie instituut bevorder die bedryf se...

Netafim bring die volgende besproeiingsrevolusie na Suid-Afrika

Die eerste besproeiingstelsel met ʼn brein, NetBeat™, is pas vir implementering in Suid-Afrika en die SADC-gebied bekendgestel. Netafim Suid-Afrika het dié nuwe...

Lindsay Africa oor die nuutste besproeiingstegnologie

Frederik Nel, Lindsay Africa se kommersiële bestuurder vir RSA en Namibië, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor besproeiingstegnologie. Luister nou...

Innovasie en tegnologie – Netafim se suksesresep

Netafim, die wêreld se eerste drupbesproeiingsmaatskappy, ondersteun kommersiële asook kleinboere, met slim en innoverende besproeiings-oplossings. Nuwe tegnologiese ontwikkeling dra ook by tot...

Meer oor die waterlisensie-kwessie

Die nasionale waterwet van 1998, en die regulasies wat ingevolge die wet deur die minister van water en sanitasie uitgevaardig is, reguleer die proses...

Mini-besproeiing spilpunt geskik vir SA toestande

 Frederik Nel, Lindsay Africa se kommersiële bestuurder vir RSA en Namibië, gesels op RSG Landbou oor hulle nuwe mini-spilpunt geskik vir toestande in Suid-Afrika....