Thursday, November 21, 2019
Home Tags Bewaringslandbou

Tag: Bewaringslandbou

Geenbewerking: ’n Vars benadering tot konvensionele praktyke

Dit is ongelooflik watter verreikende uitwerking nuwe tegnologie of ’n nuwe benadering tot ’n gevestigde bedryf kan hê, op die tegnieke en...

Argentynse boeredag werp lig op die toekoms

Die Argentynse geenbewerkings- en bewaringsboerdery-boeredag wat op 10 September op Hendrik Odendaal se plaas, Holmdene, tussen Villiers en Standerton plaasvind, bied ’n...

Boerderydag fokus op geenbewerkingspraktyke

’n Boeredag wat op geenbewerking en bewaringsboerdery sal fokus, vind op 10 September op die plaas van Hendrik Odendaal in die Standerton-omgewing...

Boerderydag fokus op geenbewerkingspraktyke

’n Boeredag wat op geenbewerking en bewaringsboerdery sal fokus, vind op 10 September op die plaas van Hendrik Odendaal in die Standerton-omgewing...

Argentinië: Voor in die tou met bewaringslandbou

Argentinië word as ’n wêreldleier in geenbewerkingslandbou beskou en het tans die grootste persentasie grond (92%) onder geenbewerking. Die land is ook die grootste...

Bewaringslandbou: Soveel meer as geenbewerking

“My ligte het nou behoorlik aangekom oor die beginsel van bewaringslandbou. Ek sien nou duideliker as ooit tevore waarheen ons op pad is en...

Bewaringslandbou bou momentum in die Vrystaat

Die fokus op vanjaar se bewaringslandbou-boeredag, wat jaarliks deur die Ascent Studiegroep naby Vrede aangebied word, was die rol van die veefaktor in bewaringslandbou....

Bewaringsboer deel sy kennis

Danie Slabbert, is ‘n vierde geslag-boer op die plaas Van Rooyenswoning in die Reitz-distrik. Danie het dié boerdery in ’n nuwe era van geenbewerking,...

Bewaringslandbou dink aan die toekoms

In Grootplaas van 31 Augustus 2018 fokus ons op bewaringslandbou en bewaringsboerderypraktyke. In Suid-Afrika het gewasproduksiestelsels wat al vir eeue gebaseer is op intensiewe grondbewerking,...

Uitwerking van bewaringslandbou op mieliekopvrot

Dr Belinda Janse van Rensburg, ’n plantpatoloog van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Graangewasse, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die uitwerking...