Monday, October 19, 2020
Home Tags BKB

Tag: BKB

RSG Landbou: 9 Sep 2020 – aan jou gebring deur AGCO

Die heel eerste Massey Ferguson-produk is in 1946 in Suid-Afrika verkoop. Hierdie bekende handelsnaam is deel van die AGCO Corporation-stal en in...

RSG Landbou: 4 Augustus 2020

Ons plaaslike wol- en sybokhaarprodusente het die afgelope twee jaar swaar getrek, maar volgens Isak Staats van BKB bly hierdie Suid-Afrikaanse produkte...

Final sale of the 2020 summer mohair season

The final sale of the 2020 summer season took place in Port Elizabeth on 30 June, with 130 217kg on offer of...

Landbou-neutedop: 5 Junie 2020

In Vrydagmiddag se Landbou-neutedop hoor ons wat die Nasionale Landboubemarkingsraad se dr Christo Joubert te sê het oor voedselpryse. Landbouers in Suid-Afrika...

RSG Landbou: 3 Junie 2020

Jaco Maass van BKB gesels in Woensdag se RSG Landbou oor digitale platforms en hoe die Suid-Afrikaanse boer by tegnologie aanpas. Luister...

Landbou-neutedop: 8 Mei 2020

Ons gesels Vrydagmiddag op Landbou-neutedop met Agbiz se Stephanie van der Walt oor die wêreldhandelsprentjie van landbou. Ons vind ook by ‘n...

RSG Landbou: 4 Mei 2020

Die Suid-Afrikaanse wolbedryf gaan swaar gebuk onder die korona-krisis. Isak Staats van BKB gesels Maandag op RSG Landbou oor wolbemarking en wat...

Verskeping van vesel hervat te midde van COVID-19-krisis

Die eerste ses vraghouers wol is op Woensdag, 9 April, gepak nadat toestemming gegee is dat die eerste verskeping daarvan te midde...

RSG Landbou: 8 April 2020

Gert Jordaan, nasionale bestuur van digitale veilings en naspeurbaarheid by BKB, verduidelik in Woensdag se RSG Landbou watter rol biosekuriteit, naspeurbaarheid en...

Nuwe handleiding handel oor die unieke erfenis van wol

Wol fassineer Robert Scott al sy hele lewe lank en op die pad wat hy al baie jare in die Suid-Afrikaanse wolbedryf stap, is...