Thursday, September 19, 2019
Home Tags Bloemfontein

Tag: bloemfontein

Goeie pryse behaal by Afrikaner Nasionale Veiling

Die jaarlikse Afrikaner Nasionale Veiling by die Kroon Boma in Kroonstad, het weer vir heelwat opwinding gesorg toe goeie pryse vir die...

BKB vier sy 100ste bestaansjaar

BKB doen vanjaar al 100 jaar lank besigheid en het dit in Mei vanjaar op gepaste wyse gevier. Talle landbouprodusente het by De Oude...

Bloemskou beloof om ’n landboufees te wees

Die Bloemskou vind vanjaar van 26 April tot 4 Mei plaas en die tema is “Superhelde”. Vanjaar is daar weer ’n propvol landbouprogram wat...

Voerkraalbedryf en boere het mekaar nodig

Die voerkraalbedryf het op 13 en 14 Maart by Kopano Nokeng buite Bloemfontein saamgetrek vir die Suid-Afrikaans Voerkraalvereniging (SAVV) se jaarlikse konferensie, die Cattleman’s...

Bloemskou 2019 datum bekend

Trek jou kalender nader, die datum vir Bloemskou 2019 is bekend. ’n Opwindende nege dae word van 26 April tot 4 Mei 2019 beplan. Bloemskou...

Suksesvolle konynboeredag gehou

Die paashaas (of eerder konyn) hou meer voordele vir boere in as net paaseiers. Op 21 Augustus is ʼn konynboeredag op die plaas Graspan...

RPO Vrystaat kyk na belangrike rooivleissake

Die tema by vanjaar se Vrystaat RPO-kongres wat in Bloemfontein gehou is, was die ekonomiese impak van spesifieke aspekte in die veebedryf. Van die...

Maak gereed vir ’n monster van ’n Bloemskou

Die jaarlikse Bloemskou is om die draai en beloof om vanjaar ’n monster van ’n skou te wees. ’n Propvol landbouprogram word beplan wat...

Get ready for a monster of a Bloem Show

The annual Bloem Show is around the corner and promises to be a monster of a show. A jampacked agricultural programme is once again...

Skryf in vir Bloemskou se suiwelkompetisie

Die 2018 Bloemskou is om die draai en vind vanjaar van 26 April tot 5 Mei plaas. ’n Kompetisie vir suiwelprodukte is een van...