Wednesday, November 13, 2019
Home Tags Bloemskou

Tag: bloemskou

Bloemskou 2020: Welkom in die oerwoud!

Na ‘n baie suksesvolle Bloemskou 2019, sien die organiseerders daarna uit om besoekers weer met ‘n wye verskeidenheid uitstallers, kunstenaars en landbou-aktiwiteite...

Afslaers woeker op die Bloemskou-rostrum

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie het in 2013 klein begin met slegs een rondte, maar het sedertdien gegroei tot ’n geloofwaardige kompetisie met...

#SuperBloemskou2019: Nóg groter as tevore

Die Bloemskou het vanjaar van 26 April tot 4 Mei in Bloemfontein plaasgevind en dit was definitief ’n landboufees. Die skou het...

Angus kraai koning in Vleissentraal / SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas 2019

Vleissentraal in samewerking met SA Stamboek bied jaarliks die Elite Bulgroeitoetsklas vir Fase C-getoetse bulle, tydens die Bloemskou in Bloemfontein aan. Bulle wat...

Miniatuurperd-merrie en vul maak opslae by Bloemskou

'n Miniatuurperdmerrie en haar vul het naam gemaak by die SA Miniatuurperd-telersgenootskap se onlangse streekskampioenskappe tydens die Bloemskou. Beide is by die...

Skud jou vere reg … dis Bloemskou-tyd!

Dis weer tyd vir die jaarlikse Bloemskou. Elmarie Prinsloo vertel aan RSG Landbou-luisteraars wat hulle by vanjaar se Bloemskou te wagte kan wees. Luister nou...

Bloemskou beloof om ’n landboufees te wees

Die Bloemskou vind vanjaar van 26 April tot 4 Mei plaas en die tema is “Superhelde”. Vanjaar is daar weer ’n propvol landbouprogram wat...

Wat gaan kook by Bloemskou 2019?

Een van die hoogtepunte op die Suid-Afrikaanse landboukalender, is die jaarlikse Bloemskou. Elmarie Prinsloo vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor waarna besoekers vanjaar kan...

Skryf in vir Bloemskou 2019 se suiwelkompetisie

Die 2019 Bloemskou is om die draai en vind vanjaar vanaf 26 April tot 4 Mei plaas. ’n Kompetisie vir suiwelprodukte is een van...

Bloemskou 2019 datum bekend

Trek jou kalender nader, die datum vir Bloemskou 2019 is bekend. ’n Opwindende nege dae word van 26 April tot 4 Mei 2019 beplan. Bloemskou...