Tuesday, June 25, 2019
Home Tags Boerbokke

Tag: Boerbokke

Pearston-kuddekompetisie lewer goeie resultate

Pearston se jaarlikse kuddekompetisie het op 23 Mei op die plaas Walshingham plaasgevind. Die Pearston kuddekompetisie lok jaarliks...

Bokvleis blink uit, maar bly beperk

Bokvleis het vanweë sy gesondheidswaarde en uitstekende smaak, die afgelope paar jaar ál meer gewildheid onder verbruikers verwerf en bokboere kan eenvoudig nie voorbly...

Meer oor boerbokboerdery

Boerbokke is uitstekende veldbenutters. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met PW Botha van die Jansenville-omgewing, oor sy boerbokboerdery. Luister nou na dié onderhoud. RSG...

Boerbokke en Dorpers verkoop soos soetkoek

Die jaarlikse Boerbok- en Dorper-veiling, wat deur Karsten Boerdery en gasverkopers aangebied is, is op 7 April by die Conrad Kleinveesentrum in Pretoria gehou....