Thursday, September 24, 2020
Home Tags Boere

Tag: Boere

Bayer het ‘n boodskap vir jou …

Vir boere is daar nie iets soos 'werk van die huis af' nie. Selfs in moeilike tye bly die landboubedryf hard aan...

Boere praat saam oor landbou in 2050

Koos Pienaar, ‘n boer van Bultfontein wat reeds 43 jaar in landbou betrokke is, gesels met Hennie Maas oor die impak wat die droogte...

Vat hande en boer suksesvol

In vandag se uitdagende tye kan ‘n mens so maklik verstrengel raak in die struikelblokke, dat jy soms nie meer die oplossings raaksien nie....

Wat moet ’n beginner-melkboer weet?

Die proses om nuwe boere te vestig, is al ’n geruime tyd aan die gang. Ongelukkig is die lys van suksesvolle nuwe bedrywighede redelik...

Boere bekamp misdaad deur tegnologie

Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs geld vir die beskerming van boere en hul plaaswerkers deur gespesialiseerde tegnologie bewillig. Dié geld en boere se...

Noord-Kaapse boere verskuif die grense

Afgevaardigdes van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Noord-Kaap, het op 6 en 7 Junie in Kimberley saamgetrek vir hul jaarlikse kongres met die tema...